Whisk the egg whites, cream of tartar and the half a cup of sugar until stiff peaks form. First fold the yolks only into the chocolate with a balloon whisk. Start by folding the mixture in a figure 8, turning the bowl as you go, until it has done a 360° turn. Fold in the nuts and cake flour.
Ek kan my oë nie van Hilda afhou daar langs die bronsbeeld nie. Wat sou so 'n pragtige, statige, lang lenige vrou in iemand soos James gesien het. Vyfvoet hoog, soos ek. Potsierlik en klein van gestalte. Die volgende oomblik buk Hilda af, kyk lank in die standbeeld se oë en soen hom vol op die mond.